Wednesday Dec 07, 2022
Episode 12: Hoe om suiwer te bly in hierdie tyd.
Episode 12: Hoe om suiwer te bly in hierdie tyd.
Die WWW-Podcast, oftewel Wandel in Woord en Waarheid-potgooi, is 'n Afrikaanse, Christelike Podcast wat handel oor 'n wye reeks onderwerpe, van relevante wêreldnuus tot onderwerpe uit Die Woord van God. Alles waaroor ons hier gesels bring ons terug na ons naam en leuse naamlik om te wandel in Woord en in waarheid. Kom luister, gesels en lag saam soos ons weekliks onderwerp na onderwerp takel.
Vir meer inligting besoek ons gerus op hierdie skakel: https://ltx.bio/wwwpodcast
Version: 20241125
No comments yet. Be the first to say something!